Die Openbaring 18:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het 'n sterk engel 'n groot klip, so groot soos 'n meulsteen, gevat en dit in die see gegooi en gesê:“So, met geweld, sal Babilon,die groot stad,neergegooi word, en niemand sal hom ooit weer kry nie.

Die Openbaring 18

Die Openbaring 18:14-24