Die Openbaring 18:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het met 'n sterk stem uitgeroep:“Geval, geval het die grote Babilon.Dit het die blyplekvan die bose geeste geword, die skuilplek van alle onrein geeste, die skuilplek van alle onrein roofvoëls en die skuilplek van alle onrein en afskuwelike diere,

Die Openbaring 18

Die Openbaring 18:1-4