Die Openbaring 18:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die sakemanne wat met hierdie goed handel gedrywe en so van haar ryk geword het, sal ver weg staan uit vrees vir die pyniging wat haar aangedoen word. Hulle sal huil en kerm

Die Openbaring 18

Die Openbaring 18:7-23