Hulle sal ver weg staan uit vrees vir die pyniging wat haar aangedoen word, en sal sê:“Hoe vreeslik, hoe vreeslik!Die groot stad, Babilon, die sterk stad!In een oomblik het die oordeel oor jou gekom!”