Die Openbaring 16:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die eerste engel het toe gegaan en sy bak op die land uitgegooi. Daar het kwaadaardige en pynlike swere uitgekom aan die mense wat die merk van die dier aan hulle het en wat sy beeld aanbid.

Die Openbaring 16

Die Openbaring 16:1-4