Die Openbaring 16:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hierdie geeste, wat wondertekens doen, is bose geeste. Hulle gaan na die konings van die hele wêreld toe om hulle byeen te bring vir die oorlog op die groot dag van God, die Almagtige.

Die Openbaring 16

Die Openbaring 16:4-21