Die Openbaring 15:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

En ek het iets soos 'n spieëlgladde see met vuur daarin gesien. Die mense wat die oorwinning behaal het oor die dier en sy beeld en die getal van sy naam, het by die spieëlgladde see gestaan met siters wat hulle van God gekry het.

Die Openbaring 15

Die Openbaring 15:1-5