Die Openbaring 14:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Tweede engel het agter die eerste aan gevlieg en uitgeroep: “Geval, geval het die grote Babilon wat al die nasies van die dwelmdrank van haar onsedelikheid laat drink het.”

Die Openbaring 14

Die Openbaring 14:1-9