Die Openbaring 14:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het ek 'n engel hoog in die lug sien vlieg. Hy het 'n goeie boodskap gehad wat vir ewig van krag bly. Hy moes dit aan die bewoners van die aarde, aan elke nasie, stam, taal en volk verkondig,

Die Openbaring 14

Die Openbaring 14:1-11