Die Openbaring 13:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aan hom is daar ook mag gegee om teen die gelowiges oorlog te maak en hulle te oorwin; en daar is gesag aan hom gegee oor elke stam, volk, taal en nasie.

Die Openbaring 13

Die Openbaring 13:1-9