Die Openbaring 13:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die mense het die draak aanbid omdat dit hy is wat die gesag aan die dier gegee het. Hulle het ook die dier aanbid en gesê: “Wie kan met die dier vergelyk word? En wie kan teen hom oorlog voer?”

Die Openbaring 13

Die Openbaring 13:2-7