As iemand bestem isvir gevangenskap, gaan hy in gevangenskap;as iemand bestem is om met 'n swaard doodgemaak te word,word hy met 'n swaard doodgemaak.Hier het die gelowiges volharding en geloof nodig.