Die Openbaring 12:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom, hemel en diéwat daarin bly,verheug julle.Maar vir julle, land en see,wag daar ellende omdat die duiwel na julle toe gekom het met groot woedeen met die wete dat hy min tyd het.”

Die Openbaring 12

Die Openbaring 12:7-13