Toe het ek 'n stem in die hemel gehoor wat hard uitgeroep het:“Nou het ons God die redding gebring,nou is sy mag en koningskap hier, en die gesag van sy Gesalfde!Die aanklaer van ons medegelowigesis uit die hemel uit gegooi, hy wat hulle dag en nag voor ons God aangekla het.