Die Openbaring 11:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die sewende engel op sy trompet geblaas. Daar was stemme in die hemel wat hard uitgeroep het:“Die koningskap oor die wêreldbehoort aan ons Here en sy Gesalfde,en Hy sal as koning heerstot in alle ewigheid.”

Die Openbaring 11

Die Openbaring 11:7-18