Die Openbaring 11:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle hoor toe 'n harde stem uit die hemel vir hulle sê: “Kom op hierheen!”Toe het hulle in 'n wolk na die hemel toe opgevaar, en hulle vyande het dit gesien.

Die Openbaring 11

Die Openbaring 11:4-13