Die Openbaring 10:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het na die engel toe gegaan en vir hom gevra om die boekie vir my te gee.Hy sê toe vir my: “Neem dit en eet dit op. Dit sal jou maag bitter maak, maar in jou mond sal dit so soet soos heuning wees.”

Die Openbaring 10

Die Openbaring 10:1-11