Die Openbaring 10:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

en 'n eed afgelê by Hom wat tot in alle ewigheid lewe, wat die hemel en wat daarin is, die land en wat daarop is, die see en wat daarin is, geskep het. Hy het met 'n eed bevestig: “Daar is geen tyd meer oor nie.

Die Openbaring 10

Die Openbaring 10:1-11