Die Openbaring 10:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

En toe die sewe donderslae praat, wou ek dit opskrywe, maar ek het 'n stem uit die hemel hoor sê: “Hou geheim wat die sewe donderslae gesê het; moet dit nie opskrywe nie.”

Die Openbaring 10

Die Openbaring 10:1-11