Die Openbaring 10:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het ek 'n ander engel, 'n sterke, uit die hemel uit sien afkom. Hy het 'n wolk om hom gehad en 'n reënboog bokant sy kop. Sy gesig was soos die son en sy bene soos vuurpilare.

Die Openbaring 10

Die Openbaring 10:1-9