Die Openbaring 1:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

En dit is die verborge betekenis van die sewe sterre wat jy in my regterhand gesien het, en van die sewe goue lampe: die sewe sterre is die leraars van die sewe gemeentes, en die sewe lampe is die sewe gemeentes.”

Die Openbaring 1

Die Openbaring 1:19-20