Deuteronomium 9:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het daardie gruwelike ding, die kalf wat julle gemaak het, gevat en in die vuur gegooi. Toe het ek dit stukkend geslaan en dit so fyn soos stof gemaal en dit in die spruit gegooi wat van die berg af kom.

Deuteronomium 9

Deuteronomium 9:16-24