Deuteronomium 9:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek was bang, want die toorn, die gramskap van die Here, het so teen julle ontvlam dat Hy julle wou uitroei. Maar ook hierdie keer het die Here na my geluister.

Deuteronomium 9

Deuteronomium 9:18-21