Deuteronomium 8:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jou klere het in die veertig jaar nie verslyt nie, en jou voete het nie geswel nie.

Deuteronomium 8

Deuteronomium 8:1-13