Deuteronomium 7:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Weet dan nou: die Here jou God, Hy is God. Hy is die betroubare God wat sy verbond in stand hou en sy troue liefde betoon tot aan die duisendste geslag van hulle wat Hom liefhet en sy gebooie gehoorsaam,

Deuteronomium 7

Deuteronomium 7:2-17