Deuteronomium 7:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie so iets afskuweliks in jou huis inbring nie, want dan is jy gedoem om vernietig te word. Jy moet dit verafsku en as afskuwelik beskou; dit moet vernietig word.”

Deuteronomium 7

Deuteronomium 7:17-26