Deuteronomium 5:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses het die hele volk bymekaargeroep en vir hulle gesê: “Israeliete, luister na die voorskrifte en die bepalings wat ek vandag hier in julle teenwoordigheid aankondig. Julle moet dit leer, dit gehoorsaam en daarvolgens lewe.

Deuteronomium 5

Deuteronomium 5:1-3