Deuteronomium 34:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar het nie weer 'n profeet in Israel opgetree wat soos Moses was nie. Hy het die Here persoonlik geken.

Deuteronomium 34

Deuteronomium 34:9-12