Deuteronomium 33:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het van sy pa en ma gesê:‘Ek hou nie rekening met hulle nie.’Hy het sy broers nie erken nie,sy seuns nie as familie beskou nie.Die mense van Levi is gehoorsaam aan u bevele,hulle eerbiedig u verbond.

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:6-16