Deuteronomium 32:43 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Al julle nasies, julle moetdie volk van die Here roem,want Hy wreek die bloed van sy dienaars,Hy straf sy teenstanders,Hy bring vrede tussen Hom en sy land,tussen Hom en sy volk.”

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:34-44