Deuteronomium 32:39 Afrikaans 1983 (AFR83)

Besef dit tog: Ek, Ek is die Here!Naas My is daar geen ander God nie.Ek maak dood en Ek gee lewe.Ek maak siek en Ek maak gesond.Uit my mag word niemand bevry nie.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:30-42