Deuteronomium 32:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het iets wat nie 'n god is nie, bo My verkies,My getart met wat niks is nie.Ek sal wat nie 'n volk is nie, bo hulle verkies,met 'n nasie sonder verstand sal Ek hulle tart.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:13-23