Deuteronomium 32:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

My onderrig kom na julle toe soos reënwater,my woorde verkwik julle soos dou,soos sagte reëns op die grassies,soos reënbuie op die graan.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:1-8