Deuteronomium 32:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het sy volk in die woestyn gevind,in 'n onbewoonbare land waar woestyndiere skreeu.Die Here het sy volk omhels, hom vertroetelen versorg soos die appel van sy oog.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:3-13