Deuteronomium 31:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses het toe hierdie wet opgeskryf en dit gegee aan die Levitiese priesters wat die verbondsark van die Here dra, en ook aan al die leiers van Israel.

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:2-18