Deuteronomium 31:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hou moed en wees dapper! Moenie bang wees nie, moenie vir hulle skrik nie, want die Here julle God gaan saam met julle. Hy sal julle nie in die steek laat nie, julle nie alleen laat nie.”

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:1-16