Deuteronomium 31:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here julle God sal voor julle uit deur die Jordaan trek en Hy sal hierdie nasies voor julle uitroei sodat julle hulle gebied in besit sal neem. Josua sal julle deurlei, soos die Here beloof het.

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:1-4