Deuteronomium 31:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het ook vir Josua seun van Nun beveel: “Wees sterk, wees dapper! Jy sal die Israeliete inbring in die land wat Ek met 'n eed aan hulle beloof het, en Ek sal by jou wees.”

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:20-29