Deuteronomium 31:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle moet die volk bymekaarroep: mans, vrouens en kinders, en ook die vreemdeling wat in julle stede by julle woon, sodat hulle kan luister en die wet kan leer, sodat hulle die Here julle God kan dien en gehoorsaam, sodat hulle kan leef volgens alles wat in hierdie wet staan.

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:7-19