Deuteronomium 30:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sal jou terugbring na die land toe wat deur jou voorvaders besit is en jy sal dit in besit neem, en die Here sal aan jou goeddoen en jou meer laat word as jou voorvaders was.

Deuteronomium 30

Deuteronomium 30:1-7