Deuteronomium 30:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek roep vandag die hemel en die aarde tot getuie teen julle dat ek die lewe en die dood aan jou voorgehou het, die seën en die straf. Kies die lewe, sodat jy en jou nageslag kan lewe.

Deuteronomium 30

Deuteronomium 30:17-18-20