Deuteronomium 3:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar deur julle toedoen het die Here destyds vir my kwaad geword en daarom het Hy nie nou my gebed verhoor nie. Hy het vir my gesê: ‘Jy het nou al genoeg daaroor gepraat. Moenie weer met My oor hierdie saak praat nie.

Deuteronomium 3

Deuteronomium 3:24-29