Deuteronomium 3:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

‘Here my God, U het begin om my u grootheid en u groot mag te laat ondervind. Watter god is daar, in die hemel of op die aarde, wat u magtige dade kan nadoen?

Deuteronomium 3

Deuteronomium 3:14-29