Deuteronomium 3:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ek het destyds vir die drie stamme gesê: Die Here julle God het hierdie land vir julle gegee as julle besitting. Maar julle gewapende manne, elke weerbare man, moet die Jordaan oorsteek voor julle volksgenote uit.

Deuteronomium 3

Deuteronomium 3:15-21