Deuteronomium 3:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die res van Gilead en die hele Basan, die vroeëre ryk van Og, het ek aan die halwe Manassestam gegee. Dit is die hele Argobgebied in Basan wat voorheen bekend was as die Refaïete se land.

Deuteronomium 3

Deuteronomium 3:5-19