Deuteronomium 29:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

En tog het die Here tot nou toe nie vir julle verstand gegee om te verstaan, oë om te sien en ore om te luister nie.

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:1-5