Deuteronomium 29:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

‘Die hele land is verbrand, dis swael en sout! Niemand saai daar nie, daar groei niks, daar kom nie eers 'n groenigheid op nie. Dit is verwoes soos Sodom en Gomorra, soos Adma en Sebojim wat deur die Here in sy gloeiende toorn verwoes is.’

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:16-24