Deuteronomium 29:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here sal hom van die ander stamme van Israel afsonder sodat rampe hom kan tref ooreenkomstig die verbond wat met 'n eed gesluit en in hierdie wet opgeteken is.

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:12-28