Deuteronomium 29:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Pas op dat daar nie dalk onder julle 'n man of 'n vrou, 'n familie of 'n stam is wat vandag afvallig word van die Here ons God en die gode van daardie nasies gaan dien nie. As daar so iemand is, so 'n gifwortel wat alles kan vergiftig,

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:9-26