Deuteronomium 28:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die Here sal die seën beveel om oor jou te kom, oor jou graanskure en oor alles wat jy aanpak. Die Here jou God sal jou seën in die land wat Hy aan jou gee.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:1-11